afrikaans-vandag.co.za - Woordeboek van Afrikaans Vandag

Description: In die Woordeboek van Afrikaans Vandag word hedendaagse Afrikaans intyds bewerk, vergesel van blogs en podsendings.

online (35182) words (1489) afrikaans (99) woordenboek (99) woorden (78) woord (56) afrikaanse (14) aanlyn (5) woordeboek (3) woorde (1)

Example domain paragraphs

Bygewerk op 23 April 2023 Redakteur: Jana Luther

Help ons | Woordewisseling | Podsendings | Blogs en artikels | Teksredaksie

Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk (met uitsondering van rubriekinsetsels , beeld en klank , wat jy slegs hier kry). Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem deel aan ons leesprogram en help ons!

Links to afrikaans-vandag.co.za (2)