nsrugby.co.za - HOME - Noord Suid Rugby

Example domain paragraphs

“Dit is ‘n groot voorreg om deel te wees van hierdie unieke toernooi waar die land se top skole teen mekaar meeding. Ek wens alle spelers, afrigters en bestuursspanne voorspoed toe vir die toernooi. – Play hard and let the spirit of sportsmanship lead your efforts during this time. Most importantly stay safe and adhere to safety protocols. From all of us from NMI Toyota Menlyn”

In ons skool gee ons die ereplek aan God en is dankbaar vir die talente wat ons van Hom ontvang het.  In aansluiting by die gees van die aanhef tot die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika: mag God ons skool seën. Ons streef daarna om hulpvaardig te wees en om te dien.

Ons gehoorsaam en eer ons ouers en onderwysers en gedra ons hoflik teenoor alle mense, veral teenoor dames en ons meerderes. Ons woord is ons eer.