ontowebmedia.com - Die weg na die lewe

Description: Oplossings vir die kwellings van hierdie wêreld

moslem (37) diefstal (31) bedrog (13) joodse (11) christelike (4) gedagte vir die dag (3) boodskap vir die dag (3) einde van die tyd (3) korrupsie (3) perspektief op die lewe (3)

Example domain paragraphs

'n Perspektief op die lewe Oplossings vir die kwellings van hierdie wêreld

Die mens van vandag het beslis rede om ongemaklik en selfs vreesbevange te voel. Die wêreld is vasgevang in 'n groeiende maalkolk van morele-, ekonomiese-, geregtelike- en politieke onstabiliteit wat alle dimensies van ons menswees beïnvloed. Daar is diefstal, bedrog, verkragtings, moord, korrupsie in ons onmiddelike omgewing. Op die wêreldskaal is daar oorloë, oorstromings, droogte, hongersnood, en finansiële onbestendigheid wat vir almal lê en loer. Hoe nader ons beweeg na die einde van die tyd, hoe erger

Die einde van 'n tydperk