Description: Qwartel is 'n nuwe woordspeletjie wat soos Wortel werk, maar in plaas van net een woord te raai, moet mens 4 woorde gelyktydig raai. Qwartel is gebaseer op Quordle (https://www.merriam-webster.com/games/quordle/#/), die Engelse weergawe van die spel, geskep deur Freddie Meyer (https://www.fmeyer.com/).
puzzle (1528) wordle (178) word game (140) afrikaans (99) brain teaser (51) quordle (24) wortel (9) qwartel (1)