toursouthafrica.info - Welkom by CoenieCalitz.com

Description: Preke, liturgie, sang, oudiovisuele hulpmiddels vir die erediens

sang (119) liturgie (88) preek (8) preke (6) liturgieë (2) sangbediening (2)

Example domain paragraphs

Hierdie webblad is bedoel as 'n hulpmiddel vir liturge in hulle groot werk en roeping om elke Sondag die Evangelie vars en nuut aan te bied. Ons almal leer bymekaar. Hier is 'n klein stukkie van my (gebroke) werk en passie...

Ek is leraar in Suiderkruis Gemeente (Potchefstroom) en stigter van Visualpraise oudiovisuele sagteware. My passie is liturgie en veral die rol en plek van sang en musiek in die liturgie. Ek is deeltyds verbonde aan die NWU Puk by Praktiese Teologie en doen navorsing binne die liturgie.

Kontak my gerus by: